top of page

Wie's Ons / About us

Cradock 4x4 Klub is gestig in Mei 2011 deur 'n groep 4x4-entoesiaste van die Cradock - omgewing.

 

C4x4C poog om eenmaal per maand aan die lede 'n ry geleentheid te bied,  Ons is baie bevooreg om in van die mooiste dele van ons land te bly.

 

Grondeienaars van die omgewing is ons ook goedgesind deur ons toe te laat om hulle 4x4-paaie te gebruik.  Ons kry baie keer eerder 'n uitdaging (moeilike paaie) as 'n uitnodiging en ons geniet dit. Laat weet ons asseblief as jy vir ons 'n uitdagings het!

​

C4x4C het tans 25 lede.

​

Bestuur:

Voorsitter:  Carel du Plessis

Sektretaris:  André Bezuidenhout

Tesourier:  André Bezuidenhout

Geleentheidsbestuurder: Johan Opperman

Mediabeampte/Radio Beampte:  Bernard Costerus

Skakelbeampte: Jackie Smith

Lede:

Johan Opperman

Riaan Opperman

Novan Whitehead

Jaap van Wyk

Andre Bezuidenhout

Bernard Costerus

Willem Volker

Schalk Blom

Henry Schamrel

Callie du Preez

Toby Michau

Carel du Plessis

Eugene Gerber 

Braam Coetzee

Roche Scheepers

Francois van Wyk 

Gerhard Greyvenstein

Jurie Pieterse

Stephan Oosthuysen

Jackie Smith

Eric Maskell

Jesse Botha

Rowland Liebenberg

​

Huidige aansoeke om lidmaatskap:

 

​

 

​​

© 2023 by Name of Site. Proudly created with Wix.com

bottom of page